http://www.polldaddy.com/s/CB2A2BE4B8207835/
Continue
Added by Vicki on November 20, 2008 at 9:28am —
No Comments
My artikel vir LIG tydskrif (http://www.lignet.co.za/ se amptelike suster-tydskrif) is gepubliseerd in die Desember '08/Januarie '09 uitgawe.
Die artikel se naam is 'Die Wereld Is Jou Speelplek'. Lees dit op bl. 62 in die Tiener afdeling.
LIG het die artikel so mooi gemaak, ek kan nie glo dit is dieselfde artikel wat ek geskryf het 'n paar maande gelede nie! Dit lyk so professioneel en ordentlik - en STUNNING.
Laat weet as jy vir een of ander rede nie in Suid-Afrika is nie, dan kan ek die art…
Continue
Added by Vicki on November 17, 2008 at 7:12am —
No Comments
Daar is in Saterdag se koerant 'n foto van die geleentheid wat die Bloemfonteinse Skrywersvereniging aangebied het, gepubliseer. Ek is ook in die foto. My prestasie as 1ste Prinses in die Mej. Dowe SA word ook genoem.
Skrywersvereniging Hou Prysuitdeling
Gepubliseer in Volksblad, Vrystaat
Saterdag, 15 November 2008
"...Me. Vicki Fourie, oor wie se skryfvaardighede onlangs in Volksblad berig is en wat as eerste prinses in die Mej. Dowe Suid-Afrika is, het die beginner'strofee ontvang..."…
Continue
Added by Vicki on November 17, 2008 at 7:10am —
No Comments
Ek het vroeër hierdie jaar 10 dagstukkies geskryf vir die tydskrif Finesse Meisie (SA). Hulle was besig om 'n dagstukkies boekie op te stel.
Ek het 'n bietjie bekommerd geraak want die dagstukkies moes in Oktober maand al uitgekom het. Ek het vir hulle 'n email gestuur en gevra of hulle dit nog gaan publiseer. Hier is die antwoord:
"...Ja die boekie is al op die rakke. Hulle moes al vir jou boekies gestuur het vir elkeen van jou stukkies wat geplaas is. Ek volg dit op..."
So ek gaan wag vir d…
Continue
Added by Vicki on November 17, 2008 at 7:02am —
No Comments
LIGnet se redakteur, René Badenhorst, het onlangs 'n onderhoud met my gedoen. Die artikel is nou oppie webwerf http://www.lignet.co.za/ vir almal om te lees!
Kliek op Pitkos, dan Vermaak, dan LIGnet Praat Met Vicki Fourie. Hier is die link:
http://www.lignet.co.za/artikels.asp?artikel_id=95&category_id=10&page=artikelskakels
Los asb 'n kommentaar! Baie dankie!
Vicki
ENGLISH:
LIGnet's editor, Rene Badenhorst, had an interview with me recently. The article is now on the web:
http:…
Continue
Added by Vicki on November 15, 2008 at 8:49am —
No Comments
The newest Christian young adults e-magazine to hit the South African scene, Re:Flect, is looking for contributing writers to help them get a start. You can join them at Facebook. They'd like to reach their target of 15 000 group members so they can start planning to get Re:FLECT into the stores!
Click on the link to join their Facebook group:
http://www.facebook.com/group.php?gid=31450130674
If you would first like to view their official website (which is WAY cool), click on the link below:…
Continue
Added by Vicki on November 14, 2008 at 3:38am —
No Comments
My article submission for Vision magazine's January 2009 issue, 'History Lover or History Maker?' is now finished and was sent in this morning. As soon as it is published in January '09, you are welcome to send me an email and ask to read it (if you don't live in South Africa).
Vicki
Continue
Added by Vicki on November 14, 2008 at 3:37am —
No Comments
Ek het vandag weer nog 'n paar vrae gekry van LIGnet.
Vicki
ENGLISH:
I received more questions today from LIGnet. Continue
Added by Vicki on November 14, 2008 at 3:36am —
No Comments
Ek het vanmiddag al die nodige fotos gekry, en dit gestuur. Ek het ook die antwoorde gestuur vir http://www.lignet.co.za/. Sal julle laat weet sodra dit aanlyn is!
Vicki
ENGLISH:
I sent my photos this afternoon. I also sent the answers for www.LIGnet.co.za Will let you know when the article about me gets pubilshed online! Continue
Added by Vicki on November 14, 2008 at 3:36am —
No Comments
Hey y'all,
I received this email this afternoon from Alive Magazine:
You are receiving this email because, at one point or another, you have submitted a story or artwork to Alive. I'm writing today to make sure you know about an exciting new program we just launched for our contributing writers and artists! Here are some highlights of the Contributor Recognition Program:
You get an official title that you can list on resumes, college or job applications, scholarship applications, etc. You…
Continue
Added by Vicki on November 10, 2008 at 12:33pm —
1 Comment
In September 2004, an article was written about me when I was 15. It was published in the Carel Du Toit Newsletter- a school where deaf children learn to speak.
I had gone to this school even before I went to school (I was roughly 4 years old when I started there, then finished when I was about 6).
Vicki
Continue
Added by Vicki on November 10, 2008 at 12:32pm —
No Comments
My artikel, Die Case Met Kate, is nou oppie web. Kliek op die link om dit te lees:
http://www.lignet.co.za/artikels.asp?category_id=&artikel_id=92&page
Sal dit sooooo waardeer as jy 'n comment sal los! Baie baie dankie!!
Vicki
ENGLISH:
My article, The Case With Kate (Afrikaans), is now on the web. Click on the link to read it:
http://www.lignet.co.za/artikels.asp?category_id=&artikel_id=92&page
I'd appreciate it if you leave a comment! Thank you! Continue
Added by Vicki on November 10, 2008 at 12:32pm —
No Comments
I've decided to join 13th Floor next year. It's going to be fun and challenging - but I'm sure it's going to be worth it!
I received all the info I need this morning. Anything, everything I need to know about next year, it's all there.
Vicki
Continue
Added by Vicki on November 10, 2008 at 12:31pm —
No Comments
Ek het vanaand die Bloemfonteinse Skrywersvereniging Sluitingspartykie (en Kersfees partykie!) bygewoon.
Ek het dit glad nie verwag nie, maar hulle het my November 2007 - Oktober 2008 skryfprestasies vereer. Ek het die Bloemfonteinse Skrywersvereniging Douwlina Du Plessis Beginners Trofeë 2008 gewen! Dit is so great.
Vicki
ENGLISH:
Tonight I attended the year-end Bloemfonteinse Skrywersvereniging Party.
I didn't expect it, but I was awarded the Bloemfonteinse Skrywersvereniging Douwlina…
Continue
Added by Vicki on November 10, 2008 at 12:30pm —
No Comments
Ek het vanaand fotos gekry van die organiseerders van die Miss Deaf South Africa kompetisie.
Dit lyk baie mooi en ek sal more die antwoorde klaarmaak sodat ek dit vir LIGnet kan stuur.
Vicki
ENLISH:
I received the fotos tonight from the organizers of the Miss Deaf South Africa pageant.
It looks beautiful and I will finish the interview questions tomorrow so that I can send it to LIGnet. Continue
Added by Vicki on November 10, 2008 at 12:29pm —
No Comments
Vision Magazine (SA) sent an email to all the contributing writers today. Attached was a document stating the magazine's vision (excuse the pun). It's good to see what they are looking for, who their readers are, etc.
Basically, it's a writer's guideline.
Vicki
Continue
Added by Vicki on November 10, 2008 at 12:27pm —
No Comments
Ek het vandag weer 'n email gekry van Rene Badenhorst, LIGnet se redakteur. Sy het laat weet dat in Desember-maand '08 gaan daar net elke week 'n nuwe artikel verskyn op die web, in pleks van elke dag.
Ons kan ook ons byskrywings by ons name verander as ons wil (soos die ouderdom, waar ons bly, ens) as ons wil, sodat dit 'n bietjie anders lyk vir volgende jaar in 2009.
Vicki
ENGLISH:
I received an email today from Rene Badenhorst, LIGnet's editor. She let us know that in December '08 ther…
Continue
Added by Vicki on November 10, 2008 at 12:27pm —
No Comments
Hey almal,
Ek het die email gekry vandag met die vrae wat ek moet antwoord vir http://www.lignet.co.za/. Ek sal die antwoorde en 'n paar fotos van my so gou as moontlik stuur - ek moet net eers die fotos in die hande kry by die organiseerders van die Miss Deaf SA.
Vicki
ENGLISH:
I got the email today with the questions I should answer for www.lignet.co.za. I will answer it, and send some photos of me as soon as possible - I first have to get the photos from the organizers of the Miss Deaf…
Continue
Added by Vicki on November 6, 2008 at 5:40am —
No Comments
Rene Badenhorst, http://www.lignet.co.za/ se redakteur, het vanoggend vir my gekontak en gevra sy wil 'n onderhoud met my doen oor die Mej. Dowe SA prestasie.
Dit is so koel! Dit voel asof ek 'n celebrity is... Sal julle laat weet wanneer sy die vrae vir my stuur en ook wanneer dit geplaas sal word op LIGnet.
Vicki
ENGLISH:
Rene Bandenhorst, www.lignet.co.za's editor, sent me an email this morning and asked whether she can interview me on my achievement at the Miss Deaf South Africa.
Thi…
Continue
Added by Vicki on November 6, 2008 at 3:37am —
No Comments
Ek het vandag my November 2008 artikel vir http://www.lignet.co.za/ klaargeskryf. Die titel is 'Die Case met Kate'.
Sal julle laat weet sodra dit aanlyn is.
Vicki
English:
I sent my November 2008 article to www.lignet.co.za. It's finished. The title is "The Case with Kate".
Will let you know as soon as it's online.
Vicki Continue
Added by Vicki on November 6, 2008 at 3:35am —
No Comments